ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
24 25 26 27 28 29 30 31 32 33
Aktiwiteit 6
Toets en ontwikkeling van konseptuele vaardighede ’n Praktiese projek “Die ysbreker”
Omdat goeie ontwerp gaan oor die vermoë om ’n boodskap, begrip of idee suksesvol op ’n visuele manier oor te dra, is dit noodsaaklik dat die leerders konseptuele en visuele geletterdheidsvaardighede moet ontwikkel. Hulle moet met ander woorde weet hoe om die ontwerpelemente soos lyn, kleur, tekstuur, vorm en toon te manipuleer sodat dit met sukses ’n gemoedstemming, voorkoms en gevoel, styl of karakter kan kommunikeer. Dit klink baie abstrak, en dit is.
Konseptuele vaardighede is uiters moeilik om te verduidelik, maar wanneer hulle dit eers verstaan en dit suksesvol kan toepas, kan hulle briljante ontwerpers word. Kom ons kyk of ons jou kan help om jou leerders te help om hierdie begrip onder die knie te kry.
Hierdie projek is ’n inleiding tot ontwerp en kan gebruik word om elke leerder se vlak van bevoegdheid te meet.
Leer jou leerders ken Deur hulle emosies as die inspirasie vir hierdie aktiwiteit te gebruik, kan leerders van hierdie ouderdom onmiddellik aanklank vind en betrokke raak, en die onderwyser sal baie meer oor die individue leer, en oor hoe hulle elkeen die wêreld om hulle waarneem.
Doelwitte: om die volgende te ontwikkel 1. konseptuele vaardighede 2. innoverings- en kreatiewe vaardighede 3. tegniese vaardighede 4. tydsbestuurvaardighede en nakoming van streng spertye 5. begrip van 3D-vorm 6. toepassing en manipulasie van ontwerpelemente 7. gebruik van ’n verskeidenheid materiale 8. probleemoplossingsvaardighede 9. ’ n vermoë om binne die spesifikasies van ’n opdrag te werk.
Wanneer hulle in Graad 10 begin, kan jy die “ysbreker” gebruik om die leerders se vlak van bevoegdheid te meet in terme van konseptuele vaardighede, hulle begrip van ’n 2D- en 3D-vorm, kreatiewe gebruik van ’n verskeidenheid materiale, tegniese vaardighede en hulle vermoëns om deur die manipulering van lyn tekstuur, vorm, kleur en toon te kommunikeer.
20
a a a a a a a a a a
b b b b b b b b b b
c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e
f f f f f f f f f f
g h a g h a g h a g h a g h a g h a g h a g h a g h a g h a
b b b b b b b b b b
c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e c d e
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165