ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
4. Pompeii/Handgemaakte ontwerp versus eietydse/masjiengeproduseerde ontwerp: verskille en ooreenkomste
Aktiwiteit 3
Om die tabel te voltooi, moet eietydse voorbeelde in kolom B met die voorbeelde uit Pompeii in kolom A ooreenstem. Moedig die leerders aan om verskeie metodes te gebruik, byvoorbeeld geplakte voorbeelde uit tydskriſte, eie foto’s (indien moontlik) en die teken van hulle eie prente. Die doel van die oefening is dat die leerders die toepaslikheid van die ontwerp in Pompeii kan ontdek in vergelyking met die huidige lewe en die omgewing wat hulle ken: die gimnasium, die pizza-oond, meetstelsels, kitskosplekke, waterfonteine, tuinbanke, die teater, die stadion (sokker), padweerkaatsers, die vierrigting-kruising, die spa of sauna, die sonwyser en sypaadjie-/vloerversierings, byvoorbeeld mosaïeke.
Aktiwiteit 4 Modelantwoord Onderwerpe
Doel
Voorbeelde uit Pompeii Die meeste het dieselfde doel gedien as
die eietydse voorbeelde, alhoewel plekke soos die amfiteater wat met vandag se sportstadion vergelyk word vir heeltemal ander gebeurtenisse soos gladiator- gevegte en strydwaresies gebruik is.
Materiaal gebruik Produksiemetodes
Natuurlike materiale soos klip, terracotta, klei, vulkaanrots, kalkklip, hout.
Handgemaak, byvoorbeeld gekerf, gekap, uitgebeitel, gemodelleer, gevorm, ens.
Uniekheid/enig in sy soort Alles handgemaak en dus uniek of enig in hulle soort. Wanneer dit herhaal is, is dit steeds individueel en met sorg vervaardig.
Gehalte
Wisselend, maar almal getuig van goeie ontwerp en vakmanskap wat met trots en toewyding geskep is.
KONTROLELYS: Onderwerp 3 Kriteria
Die leerder verstaan en gebruik ontwerpterminologie Die leerder gebruik toepaslike voorbeelde in die korrekte konteks Die leerder verskaf ’n logiese argument om ’n vergelyking te tref Die leerder kan tussen die antieke en eietydse onderskei
Aktiwiteit 5
In hierdie aktiwiteit hang die antwoorde af van die leerders se eietydse voorbeelde in kolom B van Aktiwiteit 3. Antwoorde kan op die volgende gegrond wees:
Eietydse voorbeelde
Benewens die amfiteater/stadion het sommige ander funksionele voorbeelde uit Pompeii soos die sonwyser slegs ’n dekoratiewe item geword. Ander voorbeelde soos die meetstelsel en die padkruising het baie meer verfynd geword.
’n Mengsel van natuurlike en sintetiese materiale (afangend van die eietydse voorbeelde gebruik).
Handgemaak en/of masjienvervaardig/gevorm en gegiet (afangend van die eietydse voorbeelde gebruik).
Handgemaak en/of masjienvervaardig (afangend van die eietydse voorbeelde gebruik), terwyl die masjienvervaardigde items massaproduksie sal wees en dus nie uniek of enig in hulle soort nie.
Massaproduksie van goedere kan ’n swakker gehalte tot gevolg hê, veral omdat so veel daarvan in ’n kort tyd vir die massas geproduseer word.
Ja
Dalk
Nee
108
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165