This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
4. Beheerkringdiagram Teken ’n netjiese beheerkringdiagram. Alle verbindingspunte moet duidelik aangetoon word.
5. Hoofaandiagram Teken ’n netjiese hoofaandiagram om te wys hoe die hoofedrading verbind moet word. Alle verbindingspunte moet duidelik aangetoon word.
6. Die bou van die beheerbaan Bedraad die baan presies volgens die ontwerp. Wanneer dit voltooi is, en alle kontroles uitgevoer is, verbind die toevoer en druk die aansitknoppie. Indien alles volgens die kriteria werk, druk die stopknoppie.
7. Bou van die hoofaan Bedraad die baan presies volgens die ontwerp. Sodra al die kontroles uitgevoer is, konnekteer die toevoer en druk die aansitknoppie. As alles volgens die kriteria werk, druk die stopknoppie.
STOP 1 O/L1 Aansit Hou in Aansit Uithou O/L2 Hou in
4
MC2 (LIG) (MOTOR) Figuur 4.24: Beheerbaan vir die handbeheerde agtereenvolgende aanskakeling
O/L1
O/L2
Rooi Lig
Figuur 4.25: Hoofbaan vir die handbeheerde agtereenvolgende aanskakeling