This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
26. Vergelykers word gebruik vir die vergelyking van twee seine. Meld, met ’n rede, wat die afvoer sal wees indien die nie-omkeer-inset aan aarding verbind is en ’n sein op die omkeer-inset aangelê word. Beskryf een praktiese toepassing van die vergelyker.
27. Gee twee toepassings van integreerders 28. Negatiewe terugkoppeling verminder die wins van ’n versterkerkring. Is negatiewe terugkoppeling in of uit fase met die inset van die kring? Motiveer jou antwoord.
29. Met verwysing na onderstaande diagram, beantwoord die volgende vrae: • Identifiseer onderstaande stroombaan •
Indien Rf verhoog word, hoe sal dit die wins van die stroombaan beïnvloed?