This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Dit word basies in drie hoofdele opgesom: 1. die rotor 2. die stator 3. die statorwikkelings
Hysoog Ghriesprop Verkoerwaaier
Veldstatorwindinge Ghriesprop
Geskermde roller As
Aftapprop Verkoelerfindeksel
Gietysterraam en endstut
Gelamineerde staalrotor
Figuur 4.2: Wegsny-aansig van ’n motor waarin die meeste van die onderdele aangetoon word
Elkeen van die woorde in die naam van die “Driefase-kourotor” spel uit presies wat dit is.
Driefase Die motor benodig ’n driefase toevoer ten einde ’n roterende statorveld te kan skep.
Kou
Verwys na die tipe rotor. ’n Kourotor het metaalstawe (of stroke) wat by die punte deur middel van ’n metaalring gekortsluit is.
Let wel
Die ander soort driefasemotor wat gebruik word, word die “gewikkelde rotor” genoem omdat die rotorwikkelings koperdraad het wat om die rotorkern gedraai is. Dit staan ook bekend as die sleepringmotor.
4
Induksie
Stroom word in die metaalstroke van die rotor geïnduseer.
Motor
’n Motor word gebruik om elektriese energie in meganiese energie om te sit. Die geïnduseerde strome maak dat die as draai.