This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Deel 4 Vorm van aktiwiteit: PLB-programmering Materiaal en toerusting: • PLB-eenheid • Lessenaar/Skootrekenaar met PLB-sagteware
Instruksies: • Voeg by jou program ’n tydreëlaar wat in staat sal wees om die getal kere te tel wat die guillotine vir die dag geaktiveer word. Jy moet die teller aan die einde van die dag kan terugstel.
• Simuleer eers die program op jou PR voordat dit op die PLB afgelaai word. Deel 5
Vorm van aktiwiteit: PLB-programmering Materiaal en toerusting: • PLB-eenheid • Lessenaar/Skootrekenaar met PLB-sagteware
Instruksies: • Met behulp van ’n persoonlike rekenaar (PR), ontwerp en skryf ’n eenvoudige traplogikaprogram wat jou in staat sal stel om jou waterpomp aan te skakel wat water aan jou drie opwipsproeiers sal lewer. Die ontwerp moet oorlasbeskerming hê om die motor te beskerm, asook ’n tydreëlaar wat die stelsel vir 30 minute moet laat werk voordat dit outomaties afgeskakel word.
• Simuleer eers die program op jou PR voordat dit op die PLB afgelaai word.