This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
LW: Die toleransies van komponente en kalibrering van die instrumente is van kritieke belang vir die korrekte werking van hierdie eksperiment.
Instruksies: • Verbind die kring van die monostabiele multivibrator soos in onderstaande diagram aangedui op die broodbord.
C1 Sneller
– +
R3 –Vcc R2 +Vref
• Skakel die toevoer na die kring aan en neem die uitsetgolfvorm waar soos op die ossilloskoop vertoon.
• Pas ’n groot genoeg snellerspanning op die snellertoevoer toe en neem waar wat by die uitset gebeur.
• Maak netjiese tekeninge met byskriſte van die golfvorms in jou boek. • Skakel die toevoer na die kring af en verander die waarde van R2 na100kΩ. • Skakel die toevoer weer aan en neem die uitsetgolfvorm waar soos op die ossilloskoop vertoon.
• Watter invloed het die toename in resistorwaarde op die werking van die kring gehad? Motiveer jou antwoord.