This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Bedradingsdiagram 1. Bou die beheerkring vir die Ster-Delta-aansitter soos hieronder getoon.
STER-DELTA
4
AANSIT
HOU IN
T(N/T) (N/T) (N/T)
2. Bou die Hoofring vir die Ster-Delta-aansitter soos hier onder getoon.
3. Gebruik die klamp-tipe meter en verbind oor een van die lyne wat van die toevoer na die motor kom.
4. Sit die motor aan en teken die stroom aan wanneer die STER-kontaktor in is. 5. Teken die stroom aan wanneer die DELTA-kontaktor geaktiveer is. 6. Wat neem jy waar?