This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Stap 2: Ontwikkel nou die Boole-uitdrukking aan die hand van die waarheidstabel. Dit kan in SVP of PVS notasie wees. Die notasie wat gekies word sal afang van watter notasie ons die eenvoudigste ontwerp sal gee. Vir hierdie voorbeeld gaan ons met die SVP notasie werk.
Hierdie uitdrukking is nie vereenvoudig nie, en kan gevolglik vereenvoudig word deur óf Boole-algebra óf Karnaugh-kaarte te gebruik. Vereenvoudiging met Boole-algebra
F = A.B.C + A.B.C + A.B.C + A.B.C = B.C (A + A) + BC (A + A) = B.C (1) + BC (1) = C (B + B) = C
OF
6
F = C
Stap 3: Aan die hand van die vereenvoudigde Boole-uitdrukking kan ons nou die logikahekkombinasie implementeer. Hierdie logikahekstroombane is in sy eenvoudigste vorm en kan nie enigsins verder vereenvoudig word nie.
Figuur 6.30: Vereenvoudigde logikahekkombinasie Stap 4:
Die finale stadium is die implementering van die leerdiagram aan die hand van die vereenvoudigde logikastroombaan. Onthou altyd: • Die OF-funksie word deur parallelle kontakte verteenwoordig • Die EN-funksie word deur seriekontakte verteenwoordig • Die NIE-funksie word deur ’n normaal geslote kontak verteenwoordig.