This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Elektriese Tegnologie Penverbindings van die 741 op-verst IC
Insetvoorspanning Omkeer-inset
Nie-omkeer-inset -Vcc-toevoer
NG +Vcc-toevoer Uitset Insetvoorspanning
LW: Die toleransies van komponente en kalibrering van die instrumente is van kritieke belang vir die korrekte werking van hierdie eksperiment. Vanweë die sensitiewe aard van die ossilator, verander die R1 tot ’n 10kΩ pot wanneer jy die kring bou om jou in staat te stel om R1
ossilisasies aan die gang kan sit.
Instruksies: • Verbind die kring van die Hartley-Ossilator soos in die diagram hier onder aangedui op die broodbord.
Rf
tot ’n waarde te verstel wat
R1
– +
R2 L1 C
• Skakel die toevoer na die kring aan en neem die uitsetgolfvorm waar soos op die ossilloskoop vertoon.
• Indien geen afvoer vertoon word nie, stel die 100kΩ pot tot minimum en verstel stadig totdat die ossilasies aan die gang kom.
• Teken die golfvorm netjies in jou boek. • Bereken die amplitude asook die frekwensie van die vertoonde golfvorm.