This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
X2 = Oorbelasting X0 – Aansit X1 – Stop Q0 – Uitset na hoofspoel van motor Q0 – Inhou vir hoofspoel van motor
Aansit
Voorbeeld 2 (Vorentoe-agtertoeaansitter) • Met behulp van ’n persoonlike rekenaar (PR), ontwerp en skryf ’n eenvoudige traplogikaprogram wat in staat sal wees om ’n driefasemotor te beheer. Die ont- werp moet so wees dat wanneer die eerste aansitknoppie (voorwaarts) gedruk word, die motor in een rigting sal loop, en wanneer die tweede aansitknoppie (omstelling) gedruk word, die motor in die oorgestelde rigting sal loop. Die ont- werp moet so wees dat die rotasierigting nie verander terwyl die motor loop nie. Indien die stopknoppie gedruk word, moet die motor tot stilstand kom. Die ontwerp moet oorlasbeskerming insluit.
• Sodra jy jou program voltooi het, laai dit af op die PLB en laat die program dan loop. (Simuleer eers die program op jou PR voordat dit afgelaai word)
Kom ons begin eers met die bedradingsdiagram van die beheerkring, en dan doen ons die leerlogikaprogram.