This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Praktiese Aktiwiteit 12 Die RC Faseverskuiwingsossilator
Vorm van aktiwiteit: Ondersoek Materiaal en toerusting: • Broodbord • 0.5 mm soliede verbindingsdraad • 3 × 1.2kΩ resistors • 3 × 0.01μF Kapasitor • 1 × 47kΩ Reëlbare resistor • 1 × 741 Op-verst IC • Multimeter • Reëlbare dubbele kragtoevoer (+-15V ) • Dubbelspoorossilloskoop
Penverbindings van die 741 op-verst IC
Insetvoorspanning Omkeer-inset
Nie-omkeer-inset -Vcc-toevoer
NG +Vcc-toevoer Uitset Insetvoorspanning
7
Instruksies: • Verbind die kring van die RC-faseverskuiwingsossillator soos in die diagram hier onder aangetoon op die broodbord.
Terugvoering Rf C1 C2 C3
– +
R1 R2 R3 A –V Ov
• Verbind kanaal 1 van die ossilloskoop oor die uitset van die kring hier bo. • Skakel die toevoer na die kring aan en neem die uitsetgolfvorm waar soos op die ossilloskoop vertoon.
• Maak netjiese tekeninge met byskriſte van die uitsetgolfvorms in jou boek. • Bereken die amplitude en frekwensie van die uitsetgolfvorm. • Wat is die faseverhouding tussen die uitset en die sein oor R2