This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Figuur 5.13: ’n Parallel RL-stroombaandiagram Die induktiewe reaktansie sal eers bereken moet word. XL
VT = VR
= 2 πfL = 2 π(4 000)(200 mH) = 5,03 kΩ = VL
= 6 V (Spanning oor alle takke is gelyk)
Die toevoerstroom verdeel en vloei deur die twee takke voordat dit weer bymekaar aansluit.
IR IL = =
VR VL
R L = 2 000 5 030 6 = 3 mA X = 6 = 1,19 mA
Onthou, die induktor (spoel) veroorsaak ’n faseverskuiwing tussen spanning en stroom.
Let wel
Wanneer ’n fasordiagram geteken word, onthou die volgende drie feite • VT • IR
is verwysing • Teken IC verwysing na VT
altyd in fase met VT of IL
met
Om hierdie stroomwaardes op ’n fasordiagram aan te toon, moet baie versigtig te werk gegaan word. Dit is belangrik dat die stroom- en spanningswaardes ingevul word terwyl hulle faseverhouding met betrekking tot mekaar in gedagte gehou word.
Maak gebruik van CIVIL
SPOEL (L) Volt (V) lei stroom (I)
C I V I L
aangesien hulle uit fase is met mekaar. Aangesien dit egter ’n reghoekige driehoek vorm, kan Pythagoras gebruik word om die toevoerstroom (IT
Weer eens is dit nie moontlik om net IR IT = √ IR 2 + IL 2 = √(3 mA)2 en IL