This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
1. Die skets hieronder beeld die reaktansie van ’n induktor en ’n kapasitor uit, en die weerstand van ’n resistor teen frekwensie. Vertolk die inligting en beantwoord die vrae wat volg.
5
a) Teken TWEE benaderde impedansiedriehoeke van ’n RLC-seriestroombaan langs mekaar, met die frekwensie by punt A en C onderskeidelik.
b) Die stroombaan wat deur die bostaande grafiek voorgestel word, bestaan uit ’n 3 kΩ-resistor, ’n 50 µF-kapasitor en ’n 0,1 H-spoel. Bereken die frekwensie by punt B.
2. ’n Seriestroombaan bestaan uit ’n 250 µF-kapasitor en ’n 120 mH-spoel en ’n resistor van 15 Ω wat oor ’n 240 V/50 Hz-toevoer verbind.
Bereken: a) Die totale impedansie in die stroombaan. b) Die spanningval oor die spoel. c)
Die fasehoek.
d) Is die stroombaan meer induktief of meer kapasitief? Motiveer jou antwoord.
e) Moet die frekwensie toeneem of afneem sodat die stroombaan kan resoneer? Motiveer jou antwoord.
3. Noem DRIE lesing wat ons met die ossilloskoop kan neem.