This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Figuur 7.14 (b) toon nog ’n manier waarop die nie-omkeerversterker soms geteken word. Let altyd daarop dat die insetspanning steeds aan die nie-omkeer-inset verbind is.
7
Vuit
Figuur 7.14 (b): Nie-omkeer-versterker (ander kringuitleg)
Insetgolf
Uitsetgolf – Versterk en in fase met die insetgolf
Figuur 7.14 (c): Golfvorme vir die nie-omkeerversterker
Voorbeeld Bereken die wins van die versterker in Figuur 7.14 (a) en (b) getoon, indien die volgende inligting aan jou gegee word.