This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Om die verhouding tussen die spannings en strome in ’n driefase-Ster-Delta Transformator te ondersoek.
Toerusting: • ’n Klamp tipe ammeter • Multimeter met toepaslike spanningskaal. • ’n Ster-Delta-verbinde transformator wat 3 enkelfase transformater van dieselfde aanslag gebruik.
Stappe: 1. Verbind die drie transformators in ’n ster-delta-konfigurasie soos hier onder getoon.
L1 L2 L3
3
L1
L2
L3 Ster-Delta-driefasetransformator
Neem die volgende lesings en teken dit in onderstaande tabel aan: 2. Meet die lyn- en fasespanning aan die primêre kant. 3. Meet die lyn- en fasespanning aan die sekondêre kant. 4. Meet die lyn- en fasestrome aan die primêre kant. (Gebruik die klamp tipe ammeter.)
5. Meet die lyn- en fasestrome aan die sekondêre kant. (Gebruik die klamp tipe ammeter.)
Verbinding
1. STêR PRIMêR 1. STêR PRIMêR
VLYN VFASE
2. DELTA SEKONDêR VLYN 2. DELTA SEKONDêR VFASE 3. STêR PRIMêR 3. STêR PRIMêR