This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Figuur 6.35: Bedradingsdiagram van ’n vorentoe/agtertoe-aansitter Leerprogram vir ’n vorentoe/agtertoe-aansitter
Motor agtertoe
Aansit 1 Motor Vorentoe Motor Vorentoe Motor Vorentoe Aansit 2 Motor agtertoe Motor agtertoe
Figuur 6.36: Leerprogram van ’n vorentoe/agtertoe-aansitter 168
Voorbeeld 3 (Ster/Delta-aansitter) • Met behulp van ’n persoonlike rekenaar (PR), ontwerp en teken ’n eenvoudige traplogikaprogram wat in staat sal wees om ’n driefasemotor te beheer. Die ontwerp moet so wees dat wanneer die aansitknoppie gedruk word, die motor as ’n sterverbinde motor aan die gang moet kom, en na ongeveer 5 sekondes moet dit die motorverbindings na delta oorskakel. Die ontwerp moet grendeling tussen die ster- en deltakontaktors hê. Indien die stopknoppie gedruk word, moet die motor tot stilstand kom. Die ontwerp moet oorlasbeskerming insluit. Let op: ’n Ster-delta-aansitter word gebruik om die aansitstroom van ’n motor in die aansitstadium te verminder, en onnodige uitklinking te verminder.