This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Op resonante frekwensie Vir die tweede moontlikheid is die frekwensie by resonansie en net by hierdie frekwensie sal die volgende geld: XL
= XC en VL = VC
Die fasordiagram wat al die spanningswaardes in ’n serie-RCL-stroombaan verteenwoordig by resonansie.
Figuur 5.7: Golfvorms op ’n ossilloskoop waar VT
en VR
in fase is met mekaar
In hierdie geval is toevoerstroom en toevoerspanning presies in fase met mekaar, en is dit eenheidsarbeidsfaktor (met ander woorde, die arbeidsfaktor is 1).
Bo resonante frekwensie Vir die derde moontlikheid val frekwensie bo resonansie – die voorwaarde is dat:
XL > XC, en gevolglik VL > VC (Dit sou meer induktief wees.)
Die fasordiagram wat al die spanningswaardes in ’n serie-RCL-stroombaan teen ’n hoë frekwensie voorstel.