This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Figuur 2.19: ’n Konvensionele kWH-meter en die elektroniese kWH-meter
Elektrisiteitmeters is tipies in faktureringseenhede gekalibreer, en die mees algemene is die kilowatt uur [kWH]. Periodieke lesings van elektriese meters vestig faktureringskringlope, asook energie wat gedurende ’n bepaalde tydperk gebruik is.
Rotor (skyf) Stroomspoel Las Las Figuur 2.20: Hoofkomponente van die kWh-meter, en ’n vereenvoudigde weergawe.
Basies meet dit drywing, wat ’n produk van stroom en spanning is. Binne-in die kWh-meter sal ’n mens ’n stroomspoel, ’n spanningspoel en ’n roterende aluminiumskyf vind.
Die spanningspoel N L AL Skyf
L A S
V–Spoel Lyn
Figuur 2.21: Die spannings-spoel met dun drade binne-in die kWh-meter 31