This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
’n Kombinasie van verskillende spannings wat teenoorgestelde polariteite het, kan op die inset van ’n sommerings-op-verst toegepas word. Die volgende tabel toon die uitset van ’n sommeerder met verskillende insettoestande.
V1 +1 +1 +2 -3
+1
Insetspannings V2 +1 -1 -1 -1
+2
V3 +1 -1 -1
+3 -1
Algebraïese som van uitsetspannings
-3
+1 0
+1 -2
= 10 kΩ R2 Rf= 47 kΩ V1 V3
= 5 V Vuit
Voorbeeld Met verwysing na die sommeerversterker in Figuur 7.17, bereken die uitsetspanning indien die volgende inligting aan jou gegee word: R1
= 15 kΩ R3 = 2 V V2
= 20 kΩ = –10 V
Broodbordkonstruksie van sommeer-op-versterker Vuit
GND/GEMEEN
Figuur 7.18: Sommeer-op-versterker Golfvormevoorstelling op ossilloskoop en afmetings Ossilloskoopinstellings: Kanaal 1 = 1 V/Div
Tyd/Div = 0,1 ms Frekwensie = 1 =
T = LW: R1 = R2 194 Die wins vir hierdie kring =1 = R3
0,1 × 10-3 = Rf
1 1 0,1 × 10-3 × 10 = 10 kΩ × nr Div = 1 000 Hz of 1 kHz