This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Distribusietransformators Dit is gewoonlik drie-fase transformators, wat in vloeibare olie as diëlektriese isolasie gedompel word en in ’n tenk met ’n koelstelsel gehuisves word. Dit is onlangs gemaak en hermeties verseël vir verminderde instandhouding en beter gehalte.
3
Kragomvang: 250 tot 2 500 kVA Hoofgebruik: Distribusie van energie in stede en komplekse met verskillende huise Hoofvoordele: Puik gebruiksuitbreiding in verskillende buitenshuise toepassings
GHT Gietharstransformators Gewoonlik drie-fase transformators, maar pleks van in olie onderdompel te wees, word die hoë spanningkant in ’n hars gegiet wat dien as sy diëlektriese isolering.
Kragomvang: 250 tot 4 000 kVA Hoofgebruik: Ondergrondse stelsels, myne en toringgeboue Hoofvoordele: Vuurvas en ontploffingsvas, veral vir binnenshuise gebruik aangepas
Droë-tipe transformators Gewoonlik drie-fase transformators, maar pleks van in olie gedompel te wees, word die HS-kant in ’n isoleervernis gedoop wat saam met oop lug sal dien as sy dïelektriese isolasie.