This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld 5 (Agtereenvolgende-aansitter met ’n tydreëlaar) • Met behulp van ’n persoonlike rekenaar (PR), ontwerp en skryf ’n eenvoudige traplogikaprogram wat in staat sal wees om ’n driefasemotor en ’n lamp te be- heer. Die ontwerp moet so wees dat die lig eers vir 10 sekondes aan moet wees voordat die motor aangesit kan word. Indien die stopknoppie gedruk word, moet beide die lamp en motor stop. Die ontwerp moet oorlasbeskerming insluit.
• Sodra jy jou program voltooi het, laai dit af op die PLB en laat die program dan loop. (Simuleer eers die program op jou PR voordat dit afgelaai word)
Kom ons begin eers met die bedradingsprogram van ’n beheerkring, en dan doen ons die leerlogikaprogram.
Bedradingsprogram (Beheerkring) Oorbelasting
6
Aansit
Figuur 6.41: Bedradingsdiagram van ’n agtereenvolgende aansitter met ’n tydreëlaar Leerprogram vir ’n agtereenvolgende aansitter met ’n tydreëlaar
Aansit 1 Tydreëlaar 1
Aansit
Figuur 6.42: Leerprogram van ’n agtereenvolgende aansitter ’n tydreëlaar 171