This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
• Maak netjiese tekeninge met byskriſte van die golfvorms in jou boek. • Bereken die amplitude en frekwensie van die golfvorm. • Skakel die kring af en vervang nou die 1nF kapasitor met ’n 10nF kapasitor. • Skakel die toevoer weer aan en neem waar hoe dit die uitset van die kring beïnvloed.
• Skakel die kring af en vervang nou die 10kΩ resistor met ’n 100kΩ resistor. • Plaas ook die 1nF kapasitor terug. • Skakel die toevoer weer aan en neem waar hoe dit die uitset van die kring beïnvloed.
• Bereken die tydkarstante vir elk van die drie kombinasies van resistor- en kapasitorwaardes.