This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Versterkers Penverbindings van die 741 op-verst IC
Insetvoorspanning Omkeer-inset
Nie-omkeer-inset -Vcc-toevoer
NG +Vcc-toevoer Uitset Insetvoorspanning
Instruksies: • Verbind die kring van die bistabiele multivibrator soos in die diagram hier onder aangedui op die broodbord.
Sneller
7
Vuit Kanaal 2 van
Ossilloskoop
• Skakel die toevoer na die kring aan en neem die uitsetgolfvorm waar soos op die ossilloskoop vertoon.
• Pas ’n positiewe snellerpuls op die snellerinset toe en neem die uitset waar. (Maak seker dat die positiewe snellerpulse groot genoeg is om die kring te sneller).
• Maak netjiese tekeninge met byskriſte van die golfvorms in jou boek. • Pas nou ’n groot genoeg negatiewe snellerpuls op die snellerinset toe en neem die uitsetgolfvorm waar wat op die ossilloskoop vertoon word. • Maak netjiese tekeninge met byskriſte van die golfvorms in jou boek.