This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Elektriese Tegnologie 4. Gebruik die ossillogramme hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.
Bepaal die volgende indien beide V/div = 0,5 V en die T/div = 10 µs a)
b)
Frekwensie (RMS)
c) Sou die stroombaan induktief of kapasitief wees indien V1 V1
spanning oor ’n toevoer en V2 die resistorspanning is? Verduidelik jou antwoord.
5. ’n 15 V/10 kHz toevoer word verbind aan die volgende komponente, wat in serie verbind is. R = 2 kΩ, L = 60 mH en C = 8 nF
a) Teken ’n netjiese diagrammatiese stroombaandiagram vir die kring.
b) Bereken die induktiewe en kapasitiewe reaktansies, en dan die impedansie van die baan.
c) Stel al die berekende ohm-waardes op ’n netjiese fasordiagram voor. (Nie op skaal nie, maar in goeie verhouding.)
d) Wat sal met die kapasitansie gebeur indien die frekwensie verlaag word? Gee ’n rede vir jou antwoord.
e) Watter faktore sal die resonante frekwensie bepaal? 6. die
Gebruik die fasordiagram om die volgende vrae te beantwoord: a) Bereken die toevoerspanning. b) Is die arbeidsfaktor voorlopend of nalopend? Verduidelik jou antwoord.
c) Bereken die reaktiewe waarde van die spoel. d) Bereken die werklike waarde van die spoel in mH.