This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Praktiese Aktiwiteit 1 Om die verhouding tussen die lyn- en fasespannings in ’n driefasetoevoer te ondersoek.
Toerusting: • Multimeter en toepaslike spanningskaal. • ’n Driefasetoevoer.
Stappe: 1. Skakelaar die toevoer aan.
Neem die volgende lesings en teken dit in tabel aan wat hier onder verskaf word: 2. Meet die spanning tussen L1 en L2. 3. Meet die spanning tussen L1 en L3. 4. Meet die spanning tussen L2 en L3. 5. . Meet die spanning tussen l1 en Neutraal. 6. Meet die spanning tussen L2 en Neutraal. 7. Meet die spanning tussen L3 en Neutraal.
Verbinding
Spanning tussen L1 en L2. Spanniong tussen L1 en L3. Spanning tussen L2 en L3. Spanning tussen L1 en Neutraal Spanning tussen L2 en Neutraal Spanning tussen L3 en Neutraal
Slotsom: 1. Wat kan na aanleiding van die lesings tussen enige van die lyne waargeneem word?
2. Wat kan na aanleiding van die lesings tussen enige van die lyn- en neutrale waardes waargeneem word?