This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Die normaal oop kontak (NO) is ‘waar’ wanneer die inset- of uitsetstatisbis wat die kontak beheer ‘1’ is
Normaalweg geslote kontak (Inset)
Die normaal geslote kontak (NG) is ‘waar’ wanneer die inset of uitsetstatisbis wat die kontak beheer ‘0’ is
of Spoel (uitset)
Leerdiagramme bestaan uit twee vertikale lyne wat die kragspore voorstel. Kringe word as horisontale lyne tussen die twee vertikale elemente verbind.
’n Leerlogikaprogram bestaan uit ’n aantal eenhede wat ‘sporte’ genoem word. ’n Sport kan as ’n aantal simbole (instruksies) beskou word wat saamgevoeg is. Die hoeveelheid simbole (instruksies) per sport sal van PLB tot PLB verskil. Daar is geen beperking op die aantal sporte in ’n program nie.
Sport 1
Sport 2 Figuur 6.5: Sporte in leerlogika
Sporte word sekwensieel benoem, en word ook in dieselfde volgorde uitgevoer. Elke sport moet ’n aantal insette en een uitset bevat. Sporte word uitgevoer volgens die volgende reëls in enige enkele sport.
1. Indien die sport net serieverbindings tussen inset en uitset bevat, word die sport van links na regs uitgevoer.