This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld 3 ’n 10 kW deltaverbinde las met ’n nalopende arbeidsfaktor van 0,8 word aan ’n delta-ster-transformator met ’n wikkelingsverhouding van 137:3 verbind. Die transformator word aan ’n 11 kV bron verbind. a) Teken ’n skematiese voorstelling van die stelsel Ignoreer alle verliese en bereken: b) Die sekondêre lynspanning van die transformator c) Die sekondêre lynstroom d) Die stroom vloei deur elke fase van die las e) Primêre lynstroom f) Die skyndrywing wat die transformator moet lewer