This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Sodra jy jou program voltooi het, laai dit af op die PLB en laat die program dan loop. (Simuleer eers die program op jou PR voordat dit afgelaai word).
Kom ons begin eers met die bedradingsdiagram van die beheerkring, en doen dan die leerlogikaprogram. Bedradingsdiagram (Beheerkring)
Oorbelasting
Aansit Aansit
Figuur 6.39: Bedradingsdiagram van ’n agtereenvolgende aansitter sonder ’n tydreëlaar Leerprogram vir agtereenvolgende aansitter sonder ’n tydreëlaar
Aansit 1
Aansit
Figuur 6.40: Leerprogram van ’n agtereenvolgende aansitter sonder ’n tydreëlaar