This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Vorm van aktiwiteit: Ondersoek Materiaal en toerusting: • Broodbord • 0.5 mm soliede verbindingsdraad • 100nF, 10nF Kapasitor • 10kΩ, 100kΩ Resistor • 1 × 741 Op verst IC • Multimeter • Reëlbare dubbele kragtoevoer (+-15V) • Reëlbare GS toevoer • Dubbelspoorossilloskoop • Seingenerator
Penverbindings van die 741 op verst IC
Insetvoorspanning Omkeer-inset
Nie-omkeer-inset -Vcc-toevoer
NG +Vcc-toevoer Uitset Insetvoorspanning
Instruksies: • Verbind die kring van die OP-versterker-integreerder soos in die onderstaande diagram hier onder aangedui op die broodbord.
C
Rin
Vin (van sein-
generator) &
ossilloskoop kanaal 1
– +
Vuit
ossilloskoop kanaal 2
• Verbind kanaal 1 & 2 van die ossilloskoop soos in die kring hier bo aangedui. • Stel die seingenerator om ’n vierkantgolf-uitset te gee. • Verstel die seingenerator op 2000Hz (2kHz) teen ’n spanning van 1.5V piek en verbind met toevoer V1
soos op bostaande kring aangedui.
• Skakel die toevoer na die kring aan en neem die inset- en uitsetgolfvorms waar soos op die ossilloskoop vertoon.