This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Die volgende formules kan gebruik word om Q-faktor te bereken. Q-faktor (deur gebruik te maak van ohm-waardes) =
XL Q-faktor deur gebruik te maak van spanningwaardes = T
R OF R VL
V OF XC
VC VT
Wanneer ’n fasordiagram vir ’n serie-RCL-stroombaan geteken word, is daar DRIE moontlikhede. • onder resonante frekwensie • teen resonante frekwensie • bo resonante frekwensie
Vir die eerste moontlikheid waar die frekwensie onder resonansie val, is die voorwaarde dat XL
wees.) < XC is en gevolglik is VL < VC (Hierdie kring sal meer kapasitief Let wel
Q-Faktor kan net by resonansie bereken word.
5
Die fasordiagram verteenwoordig al die spanningswaardes in ’n serie-RCL- stroombaan op ’n lae frekwensie word hierbo getoon.
Figuur 5.6: Golfvorms op ’n ossilloskoop waar VR
vir VT
lei (VR
begin in die middel links)
In hierdie geval is die toevoerstroom voorlopend met die toevoerspanning en is die arbeidsfaktor algeheel voorlopend.