This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
19. Bepaal aan die hand van die waarheidstabel hieronder, die vereenvoudigde SVP Boole-uitdrukking en teken ook die leerdiagram vir hierdie uitdrukking.
Insette Uitset
W X Y (Q) 000 0 001 0 010 1 011 0 100 1 101 1 110 0 111 0
20. Skryf ’n leerlogikaprogram wat die funksie volgens onderstaande kring sal uitvoer.
6
Oorbelasting
Aansit
21. Watter logikahek word deur die onderstaande skakeldiagram verteenwoordig? Stel ook ’n waarheidstabel vir hierdie hek op.