This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld Bereken die ossilleringsfrekwensie vir ’n RC-ossilleerder met gebruik van drie RC- netwerke. Ons neem aan alle resistorwaardes is dieselfde, en alle kapasitorwaardes is dieselfde. Die waarde van die resistor is 10 kΩ en dié van die kapasitor 250 pF.