This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Motoraansitterbeheer: ’n eenvoudige benadering Voorbeeld 1
Instruksies: Met behulp van ’n persoonlike rekenaar (PR), ontwerp en skryf ’n eenvoudige leerlogikaprogram wat in staat sal wees om ’n driefasemotor te beheer (Direk – aan – lyn motoraansitter kontroleerder). Jou ontwerp moet een aansitknoppie hê, een stopknoppie, asook ’n oorbelastingsrelê.
Sodra jy jou diagram voltooi het, laai dit af op die PLB en laat die program loop. (Simuleer eers die program op jou PR voordat dit afgelaai word)
STAP 1 Skakel die motor aan sonder enige grendeling
Aansit
X0 – Aansit Q0 – Uitset na hoofspoel van motor
Stap 2 Inbring van die grendel
Aansit
X0 – Aansit Q0 – Uitset na hoofspoel van motor Q0 – Inhou vir hoofspoel van motor
Stap 3
Inbring van ’n stopknoppie om die motor tot stilstand te bring.
Aansit
X0 – Uitset X1 – Stop Q0 – Uitset na hoofspoel van motor Q0 – Inhou vir hoofspoel van motor