This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Uitsette van ideale versterkers met verskillende insette In die onderstaande voorbeelde kyk ons na hoe uitsette sal lyk vir ’n kombinasie van verskillende insetseine. V1
nie-omkeer-inset verbind.
Voorbeeld 1 INSET:
word aan die omkeerinset verbind, en V2
Insetsein word ingevoer op V1 (omkeerinset) en V2 omkeer-inset) is met aarding verbind.
word aan die (nie- UITSET: Nie-omkeerinset word versterk, maar is 180° uit fase met insetsein Vuit
Voorbeeld 2 INSET:
Insetsein word ingevoer op V2 (nie-omkeerinset) en V1(omkeerinset inset) is met aarding verbind.
UITSET: Uitsetsein word versterk en is in fase met insetsein. Vuit
Voorbeeld 3 INSET:
Dieselfde insetsein word op sowel V1 as V2 UITSET: Uitsetsein is gelyk aan zero. Vuit
ingevoer.
Voorbeeld 4 INSET: Insetseine V1
en V2
het dieselfde amplitude, maar is 180° uit fase.
UITSET: Uitsetsein sal tot ongeveer dubbel die insetsein versterk word, maar met dieselfde faseverhouding as inset V2