This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
• Sodra jy jou program voltooi het, laai dit af op die PLB, en laat die program dan loop. (Simuleer eers die program op jou PR voordat dit afgelaai word)
• Kom ons begin eers met die bedradingsdiagram van die beheerkring, en doen dan die leerlogikaprogram.
Bedradingsdiagram (Beheerkring)
6
Oorlasbeskerming
Aansit
Figuur 6.37: Bedradingsdiagram vir ’n ster/delta-aansitter Leerprogram vir ’n ster/delta-aansitter
Aansit
Aansitter
Ster Ster
Figuur 6.38: Leerprogram van ’n ster-delta-aansitter
Voorbeeld 4 (Agtereenvolgendeaansitter sonder ’n tydreëlaar) Met behulp van ’n persoonlike rekenaar (PR), ontwerp en skryf ’n eenvoudige leerlogikaprogram wat in staat sal wees om ’n driefasemotor en ’n lamp te beheer. Die ontwerp moet so wees dat die lig eers aan moet wees voordat die motor aangesit kan word. Indien die stopknoppie gedruk word, moet beide die lamp en motor stop. Die ontwerp moet oorlasbeskerming insluit.