This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Kenmerke van ’n ster-delta of delta-sterverbinding: • Kombineer albei voordele van ster sowel as delta in een transformator. • Word in drywingdistribusiestelsels gebruik. (Waar spanning verhoog of verlaag moet word.)
• Geen neutrale verskuiwing onder ongebalanseerde laste nie. • Die ster kant kan ’n neutraal verskaf. • Polariteitsbewus vanweë ’n inherente elektriese 30°-faseverskuiwing tussen primêr en sekondêr.
Delta-ster-transformator L1
L2 L3
a1 a2 a1 a2
b1 b1
b2 b2
c1 c1
c2 c2
L1
L2
L3
Figuur 3.13: Diagrammatiese delta-ster deur middel van drie enkel fasetransformators L1