This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
F = A.B.C + A.B.C + A.B.C + A.B.C = B.C (A +A) + A.B.C + A.B.C = B.C+ A.B.C + A.B.C = C (B + AB) +A.B.C = B.C + A.C + A.B.C = B.C + A (C + B.C) F = B.C + A.C + A.B (vereenvoudigde uitdrukking)
OF
6
F = B.C + A.C + A.B
Stap 3: Aan die hand van die vereenvoudigde Boole-uitdrukking kan ons nou die logikahekkombinasie implementeer. Hierdie logikahekkringe is in hulle eenvoudigste vorm en kan geensins verder vereenvoudig word nie.
Logikahek-kombinasie Aan die hand van die vereenvoudigde Boole-uitdrukking kan die kombinasielogikahek nou geïmplementeer word. Hierdie logikahekkring is in sy eenvoudigste vorm en kan geensins verder vereenvoudig word nie.
Figuur 6.33: Vereenvoudigde logikahekkombinasie
Stap 4: Leerdiagram
Die finale stadium is die implementering van die leerdiagram aan die hand van die vereenvoudigde logikakring. Onthou altyd: Die OF-funksie word deur parallelkontakte verteenwoordig. Die EN-funksie word deur seriekontakte verteenwoordig. Die NIE-funksie word deur ’n normaal geslote kontak verteenwoordig.