This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Wanneer daarenteen met Boole-uitdrukkings gewerk word, is dit belangrik dat die Boole-uitdrukking in sy eenvoudigste vorm is om die eenvoudigste leerdiagramme te kan verkry. Vereenvoudiging van Boole-uitdrukkings kan gedoen word óf deur die basiese Boole-wette te gebruik óf deur van Karnaugh-kaarte gebruik te maak. Albei metodes is relatief maklik indien jy weet waaroor dit gaan.