This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
3. Het ’n verandering in frekwensie die faseverhouding (hoek) tussen die Vr en Vs geaffekteer?
4. Watter uitwerking het die verandering in die frekwensie op die grootte van Vs, Vr en Vc gehad?
5. Watter uitwerking het die verandering in frekwensie op die vloei van stroom in die stroombaan en dus op die impedansie van die baan gehad? (GEEN berekeninge word toegelaat om hierdie vraag te beantwoord nie).
6. Wat is die rede vir al die veranderinge wat weens die verandering van die frekwensie plaasgevind het?