This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
’n Stroom waarvan die polariteit met verloop van tyd van positief na negatief wissel. Te tempo van sulke “wisselings” word in siklusse per sekonde gemeet – meer algemeen bekend as Hertz (Hz).
’n Krag wat veroorsaak dat iets rondom ’n sentrale punt draai.
’n Gas wat in die algemeen in flitsbuise gebruik word, HID (“High Intensity Discharge”) motorkoplampe en bioskoopprojeksielampe wat ’n intense wit lig lewer met ’n kleurtemperatuur naby dié van daglig.
’n Diode wat gebruik word in teenvoorspanningsmodus as ’n spanningsbeheertoestel. Kyk Spanningsreëlaar.