This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Stap 4: Teken lyne parallel met die bestaande lyne en hou die hoeke net so. Meet 40 mm op die vertikale vlak, soos in die onderstaande diagram getoon, en trek parallellyne teen 30° hoeke.
30°
30°
Stap 5. Merk 10 mm af, en daarna nog 10 mm op die regterkantse vlak van die 40 mm parallellyn, soos hieronder aangetoon.
Stap 6: Voltooi die tap en trek die buitelyne vet.