This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Bereken die volume van beton Ten einde die volume van beton wat vir ’n fondament nodig is, te bereken, moet jy die volume van die fondament bepaal. Die totale lengte, breedte en dikte van die fondament moet vermenigvuldig word. Onthou dat die volume van beton in kubieke meter (m3 volgende formule:
) aangetoon word. Gebruik die
Volume = totale lengte van die fondament (hartlynafmeting) × breedte van fondament × dikte (diepte) van die fondament.
Wenk: Skakel die afmetings van die fondament wat in millimeters (mm) gegee word om na meter (m) wanneer jy die volume bereken wat benodig word. Al die getalle, na gelang van die tipe sakrekenaar wat gebruik word, sal nie op die skerm van sakrekenaar getoon word nie.
Voorbeeld 6 Die diagram hieronder toon die boaansig van ’n fondamentsloot vir ’n betonfondament. Die wydte van die fondamentsloot is 700 mm en die diepte 230 mm.
6 360
1. Bereken die hartlyn van die betonfondament. 2. Bereken die volume van die beton wat vir die fondament benodig word. Rond jou antwoord tot twee desimale af.