This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
4. Wat is die verskil in die gebruik van skroewe in 3.1 en 3.2? 5. Waarom is die “selfsnyboutkopskroef” so effektief vir gebruik op metaal? 6. Waar sou jy ’n boutkopskroef gebruik?
Konstruksie: Vakspesifiek
Metodes vir die samevoeging van die volgende materiale Staal aan beton Pilaarvoetstukke is die mees algemene onderdeel wat in die verbinding van staal met beton gebruik word. Vier of meer verankerboute (ankers) word gebruik om die staal aan die beton vas te sit. Die ankers kan in die beton vasgegiet word om te sorg dat die voetstuk korrek geplaas word. Dit moet gedoen word terwyl die beton gegiet word.