This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Projeksies waarvolgens die verskillende aansigte bepaal word, word vanaf die vooraansig gedoen. Teken ’n lyn wat ’n 45-grade-hoek met die onderste vierkant vorm. Afmetings moet vanaf die gegewe skets/tekening geneem word indien die diepte van die linkerkantse aspek bepaal moet word.