This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Voorbeeld 3: Stap 1: Begin jou isometriese tekening deur ’n vertikale lyn op die horisontale lyn te trek.
Stap 2: Trek twee lyne teen 30 grade op die horisontale lyn.
30°
30°
Stap 3: Meet die horisontale afmetings van die tap al langs die twee asse, asook die hoogte van die vertikale lyn: 35 mm na links, 30 mm na regs, en ’n hoogte van 75 mm.