This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Die aanvanklike idee was om ’n stoorkamer te ontwerp waarin mens die meeste van die toerusting wat deur tuinmaakdienste gehou word, kon bêre. Die eerste idee was dat die oppervlakte te klein was. Die rakke wat nog ingesit moes word, sal te veel ruimte in beslag neem en te min ruimte vir die res van die tuinmaaktoerusting laat. Die stoorkamer sou meer funksioneel wees indien sy lengte en breedte vergroot kon word.
3.2 Idee 2
220
220
7560 8 000
Figuur 1.3
Die ontwerp toon ’n toename in die lengte en breedte. Dit is ’n ruimer ontwerp en sal maklik die toerusting akkommodeer. Die probleem met hierdie ontwerp is die beskikbaarheid van voldoende ruimte op die voorgestelde bouterrein.