This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
3.9 ’n Deel van die struktuur, die hoek van ’n steenmuur wat in strykverband gebou is, asook T-aansluiter, albei met trumessel en vertanding, sal in die werkwinkel/op die perseel gebou word.
Figuur 1.9
Figuur 1.10 Pleisterstene, Portland-sement/kalk, sand en water
3.10 Materiale wat gebruik gaan word Onderbou
Bousand
19 mm-betonklip Stene
Brickforce Voglaag Sement
Kalk
Sementblokke Dagha
3.11 Veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat in ag geneem moet word Skerp rande moet vermy word, aangesien hulle beserings kan veroorsaak. Sement moenie met die vel in aanraking kom nie.