This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
5. Die diagram hieronder toon die vloerplan van ’n vertrek wat geteël moet word. Die buitemure is 220 mm dik, en die buiteafmetings is 7 500 mm × 3 900 mm.
7 500
5.1 Bereken die oppervlakte van teëls wat vir die vloer benodig word. 5.2 Bereken die totale oppervlakte van teëls wat benodig word, insluitend die 5% breekskade. Rond jou antwoorde tot twee desimale plekke af.
6. Die diagram hieronder toon die vloerplan van ’n kamer wat geteël moet word. Die buitemure is 220 mm dik en die buiteafmetings van die vertrek is 8 300 mm × 4 200 mm.
8 300
6.1 Bereken die oppervlakte van teëls wat vir die teël van die vloer benodig word.
6.2 Bereken die totale oppervlakte van teëls wat benodig word, insluitende die 5% vir breekskade. Rond jou antwoord tot twee desimale plekke af.
7. Onderstaande diagram toon die vooraansig van ’n 220mm dik fondamentmuur.
9 450
7.1 Bereken die oppervlakte van stene wat benodig word vir die bou van die muur.
7.2 Bereken die totale oppervlakte van die stene wat benodig word, plus 5% vir breekskade. Rond jou antwoorde tot twee desimale plekke af.