This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Tekeninge met byskrifte van vierkantige en sirkelvormige kolomme
Vierkantige kolomme Die bekisting bestaan uit vier kante, soos in Figuur 9.6 aangedui. Die vier kante bestaan uit vertikale borde (25 mm of 38 mm dik) wat aan klampe (50 mm × 76 mm) vasgespyker word. Die kruisklampe word met ’n spasiëring van 300 mm tot 600 mm senters gespasieer. Die sye word stewig deur jukke (50 mm × 76 mm, of 76 mm × 100 mm) in posisie gehou met gate naby die ente waardeur 16 mm-deursnee-boute ingesit en geheg word. Wîe word tussen die klampe ingedryf om die sye stewig bymekaar te hou. Die bekisting word verwyder, deur die wîe een tot vier dae na betongieting uit te slaan.
Wig Wedge
Stang met skroefdraad
Juk
Bekistingbord Beton
Klamp
Bout Waster
Figuur 9.6: Bekisting vir vierkantige kolom Beton Concrete
Bekistingbord
Juk Wig
Stang met skroefdraad
Washer Klamp
Stang met skroefdraad Waster
Bout Bolt Figuur 9.7: Isometriese aansig van ’n vierkantige kolom 221